Oos-Kaap Holstein Skou

Oos-Kaap Holstein Skou

Wat n besonderse skou met bykans 90 inskrywings! Beoordelaar was Guiseppe Baltramino van Italië. Wel gedaan aan die Oos -Kaap Holstein Klub! Die geleentheid was uitstekend gereël en die fasiliteite was van die beste. Click Here to download pdf