top of page

Voedingsadditief vir diere.


Bevat : Swael 99% min.


Slegs vir dieregebruik. Hou buite bereik van kinders, diere en oningeligte persone.

Bêre in 'n koel, droë plek onder kamertemperatuur, weg van direkte sonlig.


Onttrekkingstydperk : nul (0) dae.


Voedingsaanbeveling : Gebruik slegs soos aangedui.

  • Voeg 2 kg swael by 45 kg van 'n sout-/beenmeel-aftreklek.
  • Meng deeglik.
  • Laat weidende vee vrye toegang tot die lek toe.

1 kg (LVS01948)

4 kg (LVS98121)

25 kg (LVS01949)


Namibië registrasienommer: N-FF 5355

Swael

    bottom of page