top of page

Opbrengs op Belegging

Voorbeelde van die winsgewendheid van die gebruik van Lactatropin op óf 'n TMR-kudde óf 'n weidingskudde en die uitwerking daarvan op volhoubaarheid.

TMR-kudde

500: Koeie in melk

30L: Gemiddelde produksie

R5,80 : Melkprys

R3,50 : Per kg DM

R96,00: Per Lactatropin inspuiting

Effek van Lactatropin op die kudde

4L Gemiddelde toename as 75% van die kudde ingespuit word.

Melk- en winsverhoging

1 500 liter/dag = R4 378,57

10 500 liter/week = R30 650,00

45 000 liter/maand = R131 357,14

547 500 liter/jaar = R1 598 178,57

Effect on sustainability

Voerverbruik: 1 869 (ton/DM)³

Waterverbruik: 1 122 (1 000 liter)⁴

Misproduksie: 3 246 (ton)³

Land/mieliekuilvoer: 108.5 (ak)

Weidingskudde

400: Koeie in melk

20L: Gemiddelde produksie

R5,80 : Melkprys

R2,50 : Per kg DM

R96,00: Per Lactatropin inspuiting

Effek van Lactatropin op die kudde

3L Gemiddelde toename as 75% van die kudde ingespuit word.

Melk- en winsverhoging

900L/dag = R2,412.86

6 300 liter/week = R16 890,00

27 000 liter/maand = R72 385,71

328 500 liter/jaar = R880 692,86

Effect on sustainability

Voerverbruik: 1 822 (ton/DM)³

Waterverbruik: 1 010 (1 000 liter)⁴

Misproduksie: 2 921 (ton)³

Land/mieliekuilvoer: 65.2 (ak)

bottom of page